“…Skoonheidsproduk wat regtig werk…”

Hello Isabella,

Isabella Garcia = Trots Suid-Afrikaanse Skoonheidsproduk wat regtig werk wat in elke vrou se “vanity tassie” moet wees! Ek is ‘n baie gelukkige klient vanaf 2010 en kan met eerlikheid vertel dat daar nie ‘n produk op die mark is wat ek nie gebruik het vir my sensitiewe (porfirie) vel nie.

Ek het van die duurste tot die goedkoopste op die mark probeer en met elke koop slag hoop ek vir die beste, net om weer teleurgestel te word. Ek het een aand my boksie oopgemaak en die produkte begin gebruik en kon na twee weke sien my vel voel en lyk gesond!

Ek weet julle pluk die goeie vrugte vir julle harde werk en kan met selfvertroue vertel dat julle produk vir my die beste op die mark is.

Groete,

Natasha Kruger